| |
Thank you so much for making me look so beautiful on my wedding day!
Ashleigh |
|
| |
Weereens baie dankie dat jy my gehelp het om soos n prinses te lyk en soos een te voel op my groot dag.
Leandri |
|
| |
Hi Minette
Wou net weereens baie dankie se dat jy al ons grimering so mooi gedoen het. Dit was my sprokies troue en sonder jou hulp sou ek dit nie kon waar word nie.
Mooi bly
Hannelie
|
|
| |
Baie baie dankie vir alles wat jy gedoen het om my trou dag so special te maak!! Ek, my ma en my sus het so mooi gelyk op my trou dag!!!
Baie dankie vir alles en dat jy ons so mooi gemaak het! Ek waardeer dit rerig baie!
Gerda |
|
| |
Just want to take the time to thank you so much for making my special day even more wonderful. It was a day I will never forget - every moment from the time I woke up was so memorable!
I truly appreciate everything that you did for me, my family and my friends- you really made me feel so calm and I can honestly say I have found a great friend in you!
Nicole |
|
| |
My grimering was uit die boek, ek sal jou definitief aanbeveel!
Groete Hannelie |
|
| |
Baie dankie dat jy my so mooi gemaak het. Jy is amazing.
Dankie,
Zani |
|
| |
Ek wil net weereens baie dankie se vir die bydrae wat jy gelewer het met my spesiale dag...ek het beautiful gevoel...dankie baie.
Awandie |
|
| |
Minette thank you so much for making me look stunning on my wedding day - everything was just perfect!
Melissa
|
|
| |
Hi Minette!
Ek wou net weereens vir jou dankie se vir alles op my troudag!
My grimering was BEAUTIFUL!!!! Ek was MAL daaroor!
Dankie dat jy met jou rustige persoonlikheid my ook heeltemaal op my gemak laat voel het!
Ek waardeer dit baie!
Dankie vir al die lekker geselsies!
Blessings!
Charmonique |
|
| |
Hi Minette,
Thank you very much for your help, you really made us look beautiful!!!!!!!!!
I will definitely be giving your number to all my friends that are getting married!
Thank you
Kind Regards,
Jade Liebenberg |
|
| |
Hello Minette,
Dankie vir my pragtige make-up - ek het soos n prentjie gelyk.
Thanx.
Mareli |
|
| |
Hi Minette,
Baie dankie weereens vir als jy was puik!
Groete,
Angelica Nieuwenhuizen |
|
| |
Hi Minette
Weereens baie dankie, jou talent is amazing en ek het sommer soos 'n prinses gevoel!
Madale Viljoen |
|
| |
Hi Minette
Ek voel soooooooooooooo vreeslik skuldig dat ek nog nie by jou uitgekom het om te sê DANKIE DANKIE DANKIE nie!
Jou manier, jou persoonlikheid en jou approach tot make-up, troues en belaglike bruide was so perfek dat ek onmiddelik ‘smitten' was. Ek is mos toe reeds deur 2 terrible trial sessies (wat natuurlik meer bygedra het tot my trou-opdress-angs) so jy was vir my ‘n bestiering van Bo! Baie dankie vir jou geduld, moeite en opregte belangstelling in hoe ek op my baie spesiale dag wou lyk. Nog ‘n groter dankie vir die 5de September 2009! Min mense lyk so tuis te midde ons crazy family en dit was vir my regtig lekker dat jy kalm en met jou awesome persoonlikheid net aangegaan het, saam gechat het en my so op my gemak gehad het. Die eindproduk was fantasties – en ek het regtig regtig nog nooit so tuis in my eie lyf gevoel nie. Baie dankie vir jou bydrae om my te help ‘opdollie' vir hierdie ‘liefdesdag'. Ek dink nie altyd julle besef dat die make-up die begin van DIE dag is nie – Jy het myne perfek gedoen en dus het my dag ook so begin.
Moet vir jou sê ek is jou persoonlike spokesperson as ek van enige iemand hoor wat trou!
An-Mari Badenhorst |
|
| |
Liewe Minette,
Baie dankie vir ons mooi grimering Saterdag met Ingrid se troue. Dit was heerlik met jou daar wat so gemaklik ingepas het en lekker saam gekuier het. Ons waardeer dit baie en sal jou definitief weer kontak.
Lekker dag
Leonie Kieser |
|
|
I just wanted to THANK YOU so much for doing the make-up so beautifully for my wedding day. I truly felt beautiful... THANK YOU!
As promised, I have attached some pictures for you. They really are so amazing, so much so that I don't even recognize myself.
It was such a pleasure meeting you and I look very forward to hopefully seeing you again soon.
Have a wonderful day.
Kind regards
Carly Labuschagne
|
|
| |
More daar! Weerneens baie dankie vir die puik diens wat jy gelewer het.
Opregte waardeering
Johan en Tienkie |
|
| |
I would like to say a big thank you for all your reassurances and calm presence on the wedding day. My make-up and all the bridesmaids make-up was gorgeous. You really are like a make-up wizard; I can't believe the transformation - I'm thinking of wearing make-up more often now ;-).
I am going to recommend you to all my friends getting married (there seems to be something in the water there in SA).
Thank you again.
Kind regards
Samantha Allanby |
|
| |
A little belated (as we do a slow recovery) but a sincere word of thanks for your calm demeanor and beautiful make-up of the Bridal Party and upward generations at Memoire on 10 October.
Everyone looked really elegant and Samantha was positively radiant.
You definitely have our vote if anyone asks for a reference in the future .
Kind regards
Les & Dave |
|
| |
Just want to thank you for the wonderful work you did on my wedding day!
You're excellent at what you do and I would recommend anyone to make use of your services. I'm glad I chose you for my big day!
God bless!
Kind regards
Alichia |
|
| |
|
|